Top 100 Turing Gedichtenwedstrijd 2011-2012
Met Het Oog Op Morgen,
23 januari 2011
Ramsey Nasr leest "die dienaar"
die dienaar
ek het die taal gespreek van die oorwinnaars
die base die predikers en die onderwysers
ek het geprijkt op groot borde in die stad
en my verskuil in die klein letters van die wet
ek het berug geword en is aangekla weens één woord
dat die samelewing in twee ongeijke dele splijt
niemand wou my nog ken verstaan of praat
ek is gesien as die brenger van die kwaad
ek is verban na achterkamertje en taalkundig woordeboek
die dienaar werd gestraf vir die dade van sy meester
ek verdroogde tot 'n besienswaardigheid
en 'n aandoenlijk dialek vir stukkende siele
Piet van den Boom
|
|
|